Toespraak deur die Waarnemende Premier van die Noord-Kaap, Me. Grizelda Cjiekella
Toespraak deur die Waarnemende Premier van die Noord-Kaap, Me. Grizelda Cjiekella, op die geleentheid van die begrafnis van die Khomani San-Leier Dawid Kruiper, Kalahari, Witdraai, Saterdag 30 Junie 2012 Program DirekteurAgbare Minister en Adjunk MinistersAgbare LUR’eAgbare Burgermeesters en RaadsledeDie gesin en familie van Oom Dawid KruiperLeiers van die kerkGewaardeerde lede van die GemeenskapKamerade en vriende […]

