Bekendstelling van die Rooibos Tee Projek
Insette deur die Premier van die Noordkaap, Mev. Hazel Jenkins, by die bekendstelling van die Rooibos Tee Projek in Nieuwoudtville gehou op Sondag, 8 Mei 2011 Program DirekteurLUR van Lanbou, Plaaslike Ontwikkeling en Grondhervorming: Mnr Norman ShushuLUR van Vervoer, Veiligheid en Skakeling: Mnr Patrick MabiloBurgermeesters en Munisipale RaadsledeLede van die GemeenskapLede van die Nieuwoudtville Rooibos […]

